Common Questions

Q: Wanneer ‘n mens mik, kyk mens met een oog of twee?

A: Die vraag oor een oog of twee is baie algemeen, jou mikpunt op is om altwee oop te hou veral enige iets van raak afstand tot so tien meter vab daar af raak dit moeilik en mens begin een oog te gebruik, ons moet eers vas stel watter een dominat is, dit behoort regs te wees, die rede hoekom ons altwee prober oophou is eenvoudig, onder stress sal jy tonnel visie kry, jy wil nie nou die bietjie sig wat jy oor het halveer deur die een toe te maak nie, dit kan veroorsaak dat jy nie alles sien nie en aanvaller kan jou maklik “flank” sonder dat jy dit agterkom, net in die begin as ons oefen sale k dat jy jou een oog toemaak net sodat jy kan seker maak die vizier beweeg soos wat hy moet, so ook verg dit inspanning om die een toe te maak en dit maak mens meer “tight” as ek dit so kan stel, jy sal ook sien dat die ervare mense altyd rondkyk nadat hulle geskiet het, omdat hulle tonnel visie will breek en ook kan sien of daar ander bedreigings is. As n mense begin vinnig skiet kry jy nooit 100% sight picture nie maar wat ons noem n flash sight picture, dis maar n bietjie n vinnige “blurr” waarna jy kyk, verder afstande moet jy beter visie op die sights he.

2013/05/07

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s